We cut anything except water ...
Hi Ricks. Hier wil ek graag so kort beskrywing gee van wat julle alles doen.
Ek weet min of meer wat julle doen, maar kan nie my eie bewoording uitdink nie. Ek het die idees, maar kan dit (nog nie) om sit in woorde nie. Ek wil graag net riglyne he van jou af, sodat ek van daar af kan werk.
Home Page: n Kort indroduction
About us : bietjie meer in detail. masjiene wat julle het, dienste wat julle lewer, wanneer is die maatskappy gevind en deur wie, grootste, onlangse en nuutste projekte ens ens ...
Contact Us: gaan ek n Google map insit, asook nodige besonderhede soos tel nommer en email adres. Ek wou voorstel n online contact form, maar ek kom agter mense kla dat n klompie spiteful BL@!#$ems vir websites search met sulke vorms, en dan n klomp gemors spam, en dan flood dit julle emails. as jy so vorms wil he, laat weet my, dan doen ek dit vir jou :)
Hoop jy hou van die deisgn, as iets moet verander laat weet my asseblief.
Lee